Titel: ¿TOTSIENS? ! ?VAARWEL¿
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Dag-ook liewe bendelede, vriende en -inne, asook vreemde medelesers,
almal is oënskynlik besig om...
Titel: Woes se sluiting
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13
In my persoonlike lewe en vir my eie ek, is hierdie wending traumaties en ‘n...
Titel: Wense aan vriende wat ek nog nooit gesien het nie.
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9
Ons lewensjare word net besiger en besiger. Elke dag se uitdagings word al hoe meer...
Titel: Die beter soen
Projek: SOEN
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 04 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Daar is gebeure wat nie verwoord kan word nie.
Dit is serious gebeurte.
Sy het...
Titel: Testament van U liefde
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Here, ek het vandag opnuut tot die besef gekom dat U, ten speite van die...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .