Titel: Projek soen.
Projek: SOEN
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Hierdie projekte ding is okei .
Ongelukkig volg nuwes mekaar te vinnig op
Dit het...
Titel: Die brief
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Ek onthou toe ons destyds die eerste keer ontmoet het. Jy’t al jou moed bymekaar...
Titel: Ek wonder - wat my pla
Projek: Pla
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Ek wonder – wat my pla
Nee
dit gaan nie só nie -
ek try...
Titel: Woordverwerker; Woes skryf woes projek.
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Ek is 'n tikmasjien, 'n elektroniese een.
Ek skryf gedigte en rympies, lees ander mense...
Titel: Ek moet huis toe gaan
Projek: Tafel
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Want
My vrou wag vir my – die tafel is gedek . . .
Kom...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?