Gorrel: skool

Titel: Sy's wild sy's woes en sy dryf

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Voorpraat:
Ons vertel feetjie verhale en geniet dit en almal lees en geniet.
Ons leef...




Titel: Sement stene

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Ek het myself beloof om vanaand 9 uur in die bed te wees. Ek is...




Titel: Buig die boompie

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dit gebeur en niemand kan verklaar nie . . .
Want
Hulle het nie vir...




Titel: NAWEEKLEKTURE 41: Opgepik

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


By die Herfsfees 2014:

Peetoom: En wat leer julle so in die agte klas, Kinta?...




Titel: OPGEPIK (2)

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Twee, drie gesinnetjies met kinders in dieselfde klas gesels terwyl hulle by die herfsfees slenter-slenter...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar