Gorrel: skool

Titel: Jy sal bly

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Thys.
Thys die skoenmaker.
Skoen regmaker, handsak regmaker, tas regmaker, drasak regmaker.
Thys die Trampolienseil...




Titel: Woordverwerker; Woes skryf woes projek.

GorrelWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek is 'n tikmasjien, 'n elektroniese een.
Ek skryf gedigte en rympies, lees ander mense...




Titel: 74

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


. . .
Jaar

Dit klink meer regtig want sou ek sê :
Vier en...




Titel: Wunderbaar - So wunderbaar by 'n tafel

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Tafel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ek hoef dit nie uit te spel; nie.
Ek is presies soos elke man wat...




Titel: Verkeerd - is dit?

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


In die hedendaagse kinder-opvoed-filosofie groei die tendens van vrye reg en onbestrafde grootmaak.
Met die...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar