Gorrel: sosiale kommentaar

Titel: Rugby en impotensie

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Hierdie moderne Gladiator spel met bedekte beskaafde gereedskap is die maklikste en gladste gemoedsversteurings okasie...




Titel: Vandag in Woorde, Woorduitdaging, Julie 2015

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Julie Woorduitdaging

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Daar's mense uit die (verre) Ooste wat moeilikheid het om ons taal uit te spreek....




Titel: Forum

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Joeveel van julle het al by Forum ingeloer, of weet wat daar aangaan??
Mense, daar...




Titel: Nog ʼn woord wat te kort skiet.

GorrelArnold Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Vandag druk daar iets baie swaar op die hart wat ek graag aan al die...




Titel: Dubio Buiteblad

GorrelAmaspoke Spoke Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek het gister my buiteblad onder die gedigte afdeling geplaas (dom van my). Ek wil...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar