Titel: Woes se sluiting
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13
In my persoonlike lewe en vir my eie ek, is hierdie wending traumaties en ‘n...
Titel: Dirigent
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Die gedig moet altyd die dirigent wees .
Die digter slegs die musikant .
(...
Titel: Akkoorde
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 28 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Saterdag middag; bewolk maar geen teken van reën en ek blaai deur ou foto’s en...
Titel: Wat is die sin
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Wat is die sin in sommige mens dinge ?
Ek luister vroeg oggend RSG –...
Titel: Ses en Tagtig
Projek: PROJEK – TRANE (2015-10-27 tot 2015-11-09)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 14 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8
“Tom, my geheue is nie meer by nie, hoe oud is jy nou ?”
Toe...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.