Gorrel: verjaarsdae

Titel: VERJAARSDAGGROET 2016

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dag-ook, alle vriende, bekendes en onbekendes,

            ek en Dietrich wil julle alles van...




Titel: Verjaarsdag

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Projek: Liefde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Drie en dertig jare gelede
vandag
ja jy
jy
my krullebol
blondhaar
kind
het jou...




Titel: Woordverwerker; Woes skryf woes projek.

GorrelWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek is 'n tikmasjien, 'n elektroniese een.
Ek skryf gedigte en rympies, lees ander mense...




Titel: Bak mense nog koek?

GorrelMoekie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Oct 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Ek was nou die dag by ‘n Kermis of “Bazaar”, soos die ouer mense sȇ...




Titel: Viooltjie verjaar!

GorrelWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Blomme

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Veels geluk liewe Carma omdat jy verjaar! Mag die Here jou seën en nog baie...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar