Gorrel: verjaarsdae

Titel: HIERDIE KEER 'n LEEG MAANDAG

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ek merk Toom verander die slot van sy storie maar twyfel self want hy vra...




Titel: Geluk met jou Verjaarsdag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Mag die Here jou seen en nog baie jaare spaar !!
Hiep hiep en nog...




Titel: SONDAG ALLEGAARTJIE 2 - DROEWIGE DAG

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Die boodskap sê net:
“Kobus se beurt.”
Boeta erken ook die ontvangs van die boodskap:...




Titel: Stem vir die kompetisie – VERSOEK

GorrelRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek wil graag stem .
Maar net in die Gedigte-afdeling .
Kan dit nie doen...




Titel: Bemarking’s flits .

GorrelRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Jun 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek het in 1989 iets geskryf...kon al die jare onthou waaroor dit gegaan het ,...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar