Titel: Die Gladiolus
Projek: KERSFEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Van oggend toe ek in die voortuin kom sien ek Gladiolus (of soos dit in...
Titel: 'n Gedagte, vir jou. (gorrel)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Ek het nog nie my skoenlapper gesien nie . . . (tannie Corina) . ....
Titel: Waar is jy?
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Musiek speel in die agtergrond …. “Aan die einde van die reënboog
Waar’s die son...
Titel: Hoekie vir eensames
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Sy sê dat haar naam Kimberley is .
Sy sê dat haar van Gat is...
Titel: WOES skryf WOES 2015 - deelnemer Koorsdoring
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
My beplande boek is fiksie en die eerste keer dat ek probeer om meer as...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?