Gorrel: vreugde

Titel: KEKKEL-KEKKEL, JOU LEEG BLIK

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Stop.
Hierdie stuk is geskryf om 02h00
Blaai asseblief weg!
Koebaai.

Ek troos myself.
Dit...




Titel: OORLEWING

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Hierdie skryfstuk is heel buite orde.
Dit is maar net ʼn vriendelike geselsie en motivering...




Titel: INPLANT EN GROEI

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Hierdie is ʼn amptelike kennisgewing.

Geen koffie drinkery hierdie week nie, asseblief.
Ek gaan terug...




Titel: DIE BOTTEL

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 20


Wat is in ’n bottel?
Wag nou. Kom ons stop eers hierrie lorrie

Luister na...




Titel: EK WENS EN WAS Só RYK

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Ek gaan julle so gatvol maak met my ‘buite aksie’ omstandighede, dat julle my wil...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar