Gorrel: vreugde

Titel: Langs die pad (net effe van die spoor af)

GorrelAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Oct 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die kopdokter reken al wat my makeer is dat ek nie nee sê vir onredelike...




Titel: OM OUPA TE WEES

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Ek gaan nou woes misbruik.
Misbruik?
Is om trots te wees, misbruik? Selfverheerliking?
Jy maak...




Titel: DIE GEMMERBROOD MAN

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Streng verbode.
Blaai weg!
Eie risiko!
Koebaai!





¶ die gemmerbrood
die gemmerbrood
waar is die...




Titel: 'n Pa se trots

GorrelAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek is trots op my jongste laaitie. Hy word November 5 jaar oud en dan...




Titel: 'n Briefie vir Jou (en "net" vir jou)

GorrelAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


'n Verbeeldingsklug #weerligafleier

Hier is die probleem en die rede en die oplossing aangebied in...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar