Gorrel: vreugde

Titel: AANWAS

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 18


WAARSKUWING: Sensitief? Lig geraak? Gevoelig?
Stap asseblief weg.
Dankie, kry gerus ʼn koppie tee by...




Titel: AL JULLE MOOI MENSE

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Deur die oop gordyn kamervenster verlig die maanskyn die halfdonker kamer. My oë is oop...




Titel: GEHEIME MOET GEHEIME BLY-VIR ALTYD (?)

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Die Budgie. Ja, so ʼn mooi blou voëltjie, sy koutjie hang buite, hoog aan die...




Titel: MA..., DIE MELKMAN

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Raai, raai:
Vier loop in die pad, vier hang in die pad. Twee jaag die...




Titel: KOM ONS JUIG

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Komaan julle Taal mense. Gee vir my die regte woord vir twee emosies in een....






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar