Gorrel: vriende

Titel: ń Gebedjie vir Anze

GorrelLoretta Szikra Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Namens myself en seker ieder en elke woesteling, vriend en vriendin, wil ek graag vandag...




Titel: Woes se sluiting

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13


In my persoonlike lewe en vir my eie ek, is hierdie wending traumaties en ‘n...




Titel: Navraag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Weet enige van julle dalk wat van Elizabeth (Karmenaatjie) geword het?? Sy het gereeld van...




Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Liewe Woes-vriende,

Hierdie hoef nie vaarwel te wees nie. Wordpress.com bied blog dienste verniet aan....




Titel: EK WENS....

GorrelKiekies Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Aan almal in my WOES-familie wens ek in die nuwe jaar:

Dat daar altyd wind...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar