Gorrel: vrouens

Titel: Soontoe...en terug

GorrelViooltjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12


Elke jaar hierdie tyd gaan ek soontoe. Soontoe is Tulbagh...en terug is natuurlik hier waar...




Titel: Viooltjie verjaar!

GorrelWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Blomme

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Veels geluk liewe Carma omdat jy verjaar! Mag die Here jou seën en nog baie...




Titel: JULIE, my JULIE

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Onverwags

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Julie lê SKAMEL gekleë op Umkomaasstrand,
gesalf en geölie teen die ergste sonbrand.

Augustus kom,...




Titel: Ag, is hy nie oulik nie?

GorrelViooltjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 11


Sondag...Sondag was die dag wat ek besluit het dat ek genoeg gehad het. Genoeg van...




Titel: GESIG ROOM EN SELLULOIED

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dis n saterdag oggend en ek het nie nodig om te gaan werk nie …...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar