Jeugverhale: alkohol

Bladsye:

Titel: KOPSKUIF: Kosie Stofberg

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hierdie Was Kosie Se Eie Woorde Uit ‘n Onlangse Gesprek:

“Baie mense vra my; ‘Kosie,...




Titel: Observasie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Verstarde gesigsuitdrukkings. Bloedbelope oë. Stukkend-getrapte broeke. Halfgeskeerde baarde. Barbaarse optrede. Lees ons die tekens? Of...




Titel: Jy los my alleen in ‘n huis vol geluide en hoe minder ek probeer luister hoe harder klink die klank

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die son sak bloedrooi tussen die wilgerboom se kaal takke. Die klippie wat my ouer...




Bladsye:


Van ons ander lede

ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar