Titel: PRINSES RIANE SE OMSWERWINGE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Eendag lank, laaank gelede was daar ‘n soldaat met die naam Blits wat die koning...
Titel: WAT EK HAAT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Jare gelede was ek die argitek vir NAMPAK,
die ouens wat onder andere toiletpapier maak....
Titel: Ode vir jou
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
“gisteraand het ek ‘n brief vir jou geskryf
swart op wit my liefde vir jou...
Titel: DIE HERE IS MY HERDER
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Ouma Gerty is nou al amper 82. Sy het deur die jare talle inspirerende stories,...
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Die is nie my werk nie; ‘n eksamen vraestel van Hendrik P Beyers wat ek...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .