Jeugverhale: die dood

Titel: die siel-stroper

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Eens was daar ʼn ryk man wat alles gehad het wat sy hart sou kon...




Titel: Saphira en die Halfeeufees

Projek: HALF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Saphira sit op die kasteel, wat half deel van die berg is, se dak. Dis...




Titel: Feëtjie Hond Prinsesse

Projek: PROJEK – TONNELS (2015-06-23 tot 2015-07-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Eendag lank, lank gelede toe Feërie nog jonk was, was daar twee prinsesse. Hulle was...




Titel: Saphira die Spoorsnyer

Projek: Foto uitdaging: Foto 7

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Saphira hardloop saggies, maar vinnig, deur die fynbos hoog bo die see. Sy is oppad...




Titel: Foto 1: Feetjie en kaboutertjie se bospaadjie

Jeugverhaleschatz Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Foto 1

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 22 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


      Feetjie sit in die swaai en ry heen en weer, heen en weer terwyl...






Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar