Titel: Eddie Neem Afskeid
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Eddie kners op sy tande. Dis beter as om sy tong te byt om stil...
Titel: Saphira en die Skikgodinne [Filio (Metta) liefde]
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Die swart-en-bruin Feetjie Hond loop ongeduldig op en af in die gang voor die gekerfde...
Titel: Êrens Tussen Lig en Donker
Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Lucienne is vasgevang tussen lig en donker. Derek is blond, met blou oë en ‘n...
Titel: Zack tot die redding
Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Die kortverhaal is geskik vir die jeug, maar die ouderdomsgroepe is van 16 tot 18...
Titel: Reis na Laboraro
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die oggendson skyn flou deur sy woonstel se venster. Hy loer stadig onder die kombers...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?