Jeugverhale: fantasie

Titel: Foto 6 Glo my dis feetjie en dwergie se troue, of wie se troue is dit eintlik in elk geval.

Jeugverhaleschatz Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Lewe

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 02 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


            Feetjie sit en ry op haar swaai in die bos hier by die...




Titel: Foto 1: Feetjie en kaboutertjie se bospaadjie

Jeugverhaleschatz Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Foto 1

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 22 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


      Feetjie sit in die swaai en ry heen en weer, heen en weer terwyl...




Titel: Hoekom dit soms onverwags reën.

JeugverhaleAnria Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 20 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Ek het toe ’n paar blommetjies opgespoor wat die reënfeetjie ken, toe vertel hulle aan...




Titel: Die laaste spyker [goud]

JeugverhaleVic Viviers Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Goud

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12


Daar was eendag 'n man, wat ná baie jare besluit het dat dit vir hom...




Titel: Die Mossies van Suiderland Park [Hoofstuk 1 - 3 van 8]

JeugverhaleVic Viviers Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


1.      ALBERTUS EN ENGELTJIE


Albertus Mossie is nie sommer enige mossie nie. Hy is die...






Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar