Jeugverhale: frustrasie

Titel: Saphira en die Skikgodinne [Filio (Metta) liefde]

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Die swart-en-bruin Feetjie Hond loop ongeduldig op en af in die gang voor die gekerfde...




Titel: Saphira se Jeukerige Rowe

Projek: LETSELS

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die swart-en-bruin Feetjie Hond loop onrustig deur die kasteel. Sy sien goed in die klipgange...




Titel: Veldblommetjies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Ek tel klere vies uit die modder op. Hierdie ysige wind waai al my goeie...




Titel: DAG VAN DIE BLOEISEL

JeugverhaleJohann P. Boshoff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 12 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Een

Die voorstad is nog nie heeltemal wakker en selfbewus soos die middestad in die...




Titel: Observasie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Verstarde gesigsuitdrukkings. Bloedbelope oë. Stukkend-getrapte broeke. Halfgeskeerde baarde. Barbaarse optrede. Lees ons die tekens? Of...






Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar