Jeugverhale: hoop

Titel: Eddie Neem Afskeid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Eddie kners op sy tande. Dis beter as om sy tong te byt om stil...




Titel: Êrens Tussen Lig en Donker

Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Lucienne is vasgevang tussen lig en donker. Derek is blond, met blou oë en ‘n...




Titel: Die Wêreld van die Dowes

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Eens op ʼn tyd, in ʼn ander tyd en plek, was daar ʼn baie eensame...




Titel: Saphira die Swemmende Feëtjie Hond

Projek: PROJEK – Kelders van die see (2015-07-08 tot 2015-07-21)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die Feëtjie Hond – wat nes ‘n Rottweiler lyk – sug hartseer. Haar voetspore kan...




Titel: Saphira die Spoorsnyer

Projek: Foto uitdaging: Foto 7

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Saphira hardloop saggies, maar vinnig, deur die fynbos hoog bo die see. Sy is oppad...






Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar