Titel: Foto 6 Glo my dis feetjie en dwergie se troue, of wie se troue is dit eintlik in elk geval.
Projek: Lewe
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 02 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Feetjie sit en ry op haar swaai in die bos hier by die...
Titel: 12 EIERS
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
hierdie stukkie is by die volgende skakel gekry en dit was vir my so van...
Titel: DAG VAN DIE BLOEISEL
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 12 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Een
Die voorstad is nog nie heeltemal wakker en selfbewus soos die middestad in die...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.