Jeugverhale: kinders

Titel: PANNEKOEK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Monitor en Spektrum
Weet jy waar kom die gebruik vandaan om pannekoek te maak as...




Titel: Eddie Neem Afskeid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Eddie kners op sy tande. Dis beter as om sy tong te byt om stil...




Titel: RAAD VIR DIE LEWE

Projek: JOUSELF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Na aanleiding van
Ano Meisiekind luister nou mooi Projek: JOUSELF

Ena Murry’s en Wille Martin’s...




Titel: en die kat kom terug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


. . . . na aanleiding van Karin Muller se storie:

'En so kry ons...




Titel: Grassie se avonture - Grassie se eerste dag

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Dit was 'n lekker sonnige dag. Hendrik hardloop soos die wind na die middel van...






Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar