Titel: Saphira en die Skikgodinne [Filio (Metta) liefde]
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Die swart-en-bruin Feetjie Hond loop ongeduldig op en af in die gang voor die gekerfde...
Titel: Êrens Tussen Lig en Donker
Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Lucienne is vasgevang tussen lig en donker. Derek is blond, met blou oë en ‘n...
Titel: RAAD VIR DIE LEWE
Projek: JOUSELF
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Na aanleiding van
Ano Meisiekind luister nou mooi Projek: JOUSELF
Ena Murry’s en Wille Martin’s...
Titel: Reis na Laboraro
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die oggendson skyn flou deur sy woonstel se venster. Hy loer stadig onder die kombers...
Titel: Saphira en die Toevallige Liefde
Projek: Toeval
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Dis ‘n pragtige herfs oggend. Die heide is oortrek met huidestruike wat vol in blom...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?