Titel: RAAD VIR DIE LEWE
Projek: JOUSELF
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Na aanleiding van
Ano Meisiekind luister nou mooi Projek: JOUSELF
Ena Murry’s en Wille Martin’s...
Titel: LIENKIE EN DIE SWIETS
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Hi, hierdie is 'n ware verhaal,
slegs in my woord vertaal.
My vriendin het haar...
Titel: WAT EK HAAT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Jare gelede was ek die argitek vir NAMPAK,
die ouens wat onder andere toiletpapier maak....
Titel: TENDERIZED STEAK
Projek: Jeug
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
JEUGVERHAAL
inleiding en agtergrond
Gebraaide Crumbed Tenderize steak
Nie almal weet dat Crumbed Tenderize steak...
Titel: TENDERIZED STEAK
Projek: Jeug
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
JEUGVERHAAL
inleiding en agtergrond
Gebraaide Crumbed Tenderize steak
Nie almal weet dat Crumbed Tenderize steak...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?