Titel: RAAD VIR DIE LEWE
Projek: JOUSELF
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Na aanleiding van
Ano Meisiekind luister nou mooi Projek: JOUSELF
Ena Murry’s en Wille Martin’s...
Titel: en die kat kom terug
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
. . . . na aanleiding van Karin Muller se storie:
'En so kry ons...
Titel: LIENKIE EN DIE SWIETS
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Hi, hierdie is 'n ware verhaal,
slegs in my woord vertaal.
My vriendin het haar...
Titel: LIENKIE EN DIE NUL OP HAAR SKOOLRAPPORT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
. . . . ek huil en ek huil en ek huil en my ou...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.