Jeugverhale: sosiale kommentaar

Titel: Die avonture van Mattheus Daniel 1:1-2 (vir ouderdomme 8 tot 88)

JeugverhaleAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


En God die Seun het weer afgekom na die aarde om as mens gebore te...




Titel: DAG VAN DIE BLOEISEL

JeugverhaleJohann P. Boshoff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 12 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Een

Die voorstad is nog nie heeltemal wakker en selfbewus soos die middestad in die...




Titel: Pokkel en die rugbyspan

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Eendag was daar ʼn draak met die naam van Pokkel. Hy het baie gehou van...






Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar