Jeugverhale: verlange

Titel: eens op n tyd

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Eens op n tyd in land vêr, vêr weg van hier het daar n jong...




Titel: WAT EK HAAT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jare gelede was ek die argitek vir NAMPAK,
die ouens wat onder andere toiletpapier maak....




Titel: Seerowers het ook harte Hoofstuk 1

JeugverhaleSusan Greyvensteyn Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Hoofstuk 1

Zyda sit wydsbeen oor die rand van die skip. Sy tel haar langloopgeweer...




Titel: Ode vir jou

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“gisteraand het ek ‘n brief vir jou geskryf
swart op wit my liefde vir jou...




Titel: Beyers Hendrik P - St. 10 - Nog eenmaal wil ek in die skemeraand weer op ons dorp en by die dorpsdam staan. -N.P van Wyk Louw

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die is nie my werk nie; ‘n eksamen vraestel van Hendrik P Beyers wat ek...






Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar