Jeugverhale: vreugde

Titel: WAT EK HAAT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jare gelede was ek die argitek vir NAMPAK,
die ouens wat onder andere toiletpapier maak....




Titel: Pietertjie Vark - Sneeuwolf

Jeugverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Pietertjie Vark (Verhaal), geskryf en voorgedra deur Willie van Tonder

Indien jy hierdie werkstuk geniet...




Titel: Die ryk seun en gelukkige die meisie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Eendag lank lank lank gelede…
Was daar n groot woud.
En in die woud was...




Titel: HYS ‘N KUNSTENAAR

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ons het ons oudste seun so ‘n paar jaar gelede aan die dood moes afstaan,...




Titel: Veldblommetjies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Ek tel klere vies uit die modder op. Hierdie ysige wind waai al my goeie...






Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar