Jeugverhale: vriende

Titel: Ding Dong in die Krugerwildtuin

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dit is wintervakansie, en Ding Dong die donkie-seuntjie is erg opgewonde. Hy gaan saam met...




Titel: Die waarde van 'n Engel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Aug 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Om my pen op my papier neer te dwing was nog nooit ooit so moeilik...




Titel: STINKRYK OOM JAN EN SY DUIKBOOT

Jeugverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 30 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Hierdie jeugverhaal is vir seuns (sommige meisies ook) vanaf graad agt.
Dit is net sy...




Titel: Tomie en die Agterstevoorbende Hoofstuk 12 - Die perdewedren

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Saterdag, die dag van die perdewedren, het uiteindelik aangebreek. Tomie is baie vroeg by die...




Titel: Tomie en die Agterstevoorbende Hoofstuk 11 - Koninkie se speurwerk

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Koninkie geniet die hotelkos wat Tomie vir hom bring. Hy is egter baie verveeld, want...






Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar