Jeugverhale: vriende

Titel: Operasie draadloos-ding

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hoofstuk 1

Sarel rol nog vir ‘n laaste keer om in sy bed, voordat hy...




Titel: Tomie en die Agterstevoorbende Hoofstuk 5 - Die rit stad toe

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Uiteindelik het die groot dag aangebreek. Oom Arno het al die vorige aand die bagasie...




Titel: Tomie en die Agterstevoorbende Hoofstuk 4 - Soos die kraai vlieg

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dit was behoorlik ‘n gedoente by Tomie-hulle se huis om vir die uitstappie stad toe...




Titel: Tomie en die Agterstevoorbende Hoofstuk 3 - Skoolvakansie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tomie-hulle het net klaar geëet, toe is daar ‘n klop aan die voordeur. Dis oom...




Titel: Tomie en die Agterstevoorbende Hoofstuk 2 - Die eksperiment

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Kraai, ek wil kyk of ek op jou rug kan ry. As ek dit regkry,...






Van ons ander lede

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar