Titel: WAT EK HAAT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Jare gelede was ek die argitek vir NAMPAK,
die ouens wat onder andere toiletpapier maak....
Titel: Uitdaging: Karate & Speedbumps
Projek: Nuwe Uitdaging
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Karla kyk verward op. Sy lê al die hele oggend op die bed en staar...
Titel: Ek pak my tas vir die toekoms
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
“kaatsing weerklink hol
sonder geluk val ek voort
ewige nag verenig swart dag
die Here...
Titel: Ek pak my tas vir die toekoms
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Feb 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
“kaatsing weerklink hol
sonder geluk val ek voort
ewige nag verenig swart dag
die Here...
Titel: Rietvlei se geheim
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
“Solank jy hou van die persoon by wie jy is, is jy nooit alleen nie.”...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.