Titel: Ons REDE 11
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Milah en Louw wil nie opstaan nie, want hulle wil die laaste rukkie wat hulle...
Titel: Ons REDE 10
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8
Die skemer son vertoon ‘n pragtige skarlaken refleksie oor die oppervlakte van die water. Met...
Titel: Ons REDE 9
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Milah se hart voel verpletter toe sy in die deur van die hoofslaapkamer gaan staan...
Titel: Bedroefgebonde dorpie.
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Droefgeestigheid in die dorpie. Ja- nee, hier is diep donkerte vandag in Pniel. Nie net...
Titel: Ons REDE 8
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Milah het haar huis dokter wat dae gelede vir haar ‘n voorskrif na die apteek...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?