Kortverhale: begeerte

Titel: Nimmereindigend [Vonkfiksie]

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die horlosie stap aan. Tik-tak. Ons weet ons het nog net ‘n paar kosbare dae...




Titel: ‘n (Amper Klou en Byt) Afskeid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek hardloop die trappies af agter hom aan. Ek kan nie dat die liefde van...




Titel: Storm van ‘n Nuwe Begin [vonkfiksie]

Projek: NUWE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Papiere ritsel soos donderweer. Dalk is ek net té fynbesnaard terwyl ek wag vir terugvoering...




Titel: WAARHEID

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek lees op die muur van die Franse meisie, “Ek is nie dieselfde persoon as...




Titel: Taal van liefde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Haar vinger lok hom nader. Sy staan daar met net ʼn t-hemp. Dis ʼn groot...






Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar