Kortverhale: bejaardes

Titel: Die Eerste Brief (Filio/Metta)

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


31 Desember 1998

My liefste Ludwig,

Ons Stander huis was heerlik vol met die Kersfees...




Titel: AFSPRAAK IN 'N PARK

KortverhaleToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


[Na aanleiding van Neels Claasen se gelyknamige kortverhaal]

Die Duiters was altyd onder die Hollywood...




Titel: Die Loterykaartjie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Bettie en Sois was boemelaars, desjare in Vanderbijlpark toe ek daar op skool was.

Ek...




Titel: Ouma Loui en die OK Bazaars

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Louisa Maria Francina Geldenhuys was die eienaar van OK Bazaars in Potchefstroom toe ek 'n...




Titel: (WsW) GASTEHUIS PARADYS, of Ná die atoomslag Kapittel sewe-en-dertig met Aanhangsels

KortverhaleToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 22 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


[Waarin iemand probeer om in 'n depressie te vermy, en vrede met die wêreld te...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar