Kortverhale: die dood

Titel: Die soektog

Projek: PROJEK – LEGKAART (2015-05-27 tot 2015-06-09)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jy is weg.

My liggaam word ’n legkaart toe die hospitaal skakel. My hele wese...




Titel: Paddastoelwolke

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die eerste paddastoelwolk is gruwelik-pragtig. Ons kyk toe hoe golwende dood TV-skerms uitdoof. Op die...




Titel: (WsW) GASTEHUIS PARADYS, of Ná die atoomramp, Twee-en-dertigste Kapittel

KortverhaleToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 05 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


[Waarin ons weer iets ervaar van die agtergrond van mense, en kan iets vermoed oor...




Titel: Die buitekamer se grens (2206 woorde)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Donderend weergalm die klok se slae die een uur na die ander. Kom dan beierende...




Titel: (WsW) GASTEHUIS PARADYS, of Ná die atoomslag Een-en-dertigste Kapittel

KortverhaleToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 04 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


[Waarin sommige diere die oorhand neem, waarby 'n mens egter alles weer onder beheer kry;...






Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar