Titel: Johanna
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Johanna skrik wakker van 'n nagmerrie, sy is papnat gesweet en haar hare is net...
Titel: (WsW) GASTEHUIS PARADYS, of Ná die atoomslag Nege-en-twintigste Kapittel
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
[Waarin die eerste pogings gemaak word om die paspad te soek, met die doel om...
Titel: 'n Oggend op die N2
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Dit is Vrydagoggend, hulle staan almal netjies in hul bruin uniforms in pare rond, in...
Titel: Woes skryf Woes: Lynlopers Hoofstuk 2
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10
Totale chaos begroet Zunel toe sy en Kleinjan die Tothuni-werf, ongeveer vyf kilometer van die...
Titel: Woes skryf Woes: Lynlopers - Hoofstuk 1
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 07 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12
VOORWOORD
Bitter min van ons gaan deur die lewe as ervare, foutlose lynlopers.
Daar is...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?