Kortverhale: eg suid afrikaans

Titel: Janet - hersien

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Die motor se alarm piep toe ek die knoppie druk en sy vat dadelik my...




Titel: Woes skryf Woes: Lynlopers Hoofstuk 10

KortverhaleDriekie Grobler Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Reinhardt trek die gordyne oop en skuif die vensterraam op sodat die vars oggendlug deur...




Titel: WsW: Dogters van die sOn (14)

KortverhaleKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 11


Die groot vensters van Don Lawrence se luukse hoekkantoor laat die welkome warmte van vroeg-oggend...




Titel: Langdaantjie en die two-step

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Op die dorpie waar ek gebore is en grootgeword het, was daar nie veel vir...




Titel: Amandelboom - Nabetragting

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Vanwaar ek op ‘n ysterklip sit, skuins onderkant die óú reservoir, dwaal my oë oor...






BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar