Kortverhale: familie

Titel: Boerpot Hoofstuk 6

Weergawe: | Datum gepubliseer: 04 Jun 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Na die avontuurtjie met ons motor voel mens so of iets “missing” is. Ek weet...




Titel: Bie

Weergawe: | Datum gepubliseer: 30 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Bie

Bie onthou toe hulle in die Huis ingetrek het. Amper 20 jaar terug. Daar...




Titel: Boerpot Hoofstuk 5

Weergawe: | Datum gepubliseer: 28 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die getroude lewe is ook maar wild. Mens kry niks meer tyd vir jouself nie....




Titel: Boerpot Hoofstuk 4

Weergawe: | Datum gepubliseer: 21 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vandag moet ek tyd aan al die aanstellings spandeer. Ek het toe sommer besluit om...




Titel: Boerpot Hoofstuk 3

Weergawe: | Datum gepubliseer: 14 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die aand is perfek. Die restaurant het toe n vioolspeler gekry soos ek gevra het....






Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar