Kortverhale: fantasie

Titel: Die Vrou in Swart - Deel 1

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jun 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


‘n Krakerige tolbos rol oor die vaal, uitgedroogde gras van die rugbyveld. Henning sit in...




Titel: Rooikappie en die Wolf - die VOLLE Waarheid!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Eens op ‘n tyd was daar hierdie dogtertjie gewees wat in Feëtjieland, reg langs die...




Titel: Staptoer-gedagtetoer Deel I

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 May 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Genot. Waarin le daar vir jou genot opgesluit? Vandag, is dit vir my die iddilliese...




Titel: Jag Die Nuwe Geborene - Verander - Gedeelte 4

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Apr 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die volgende oggend word ek wakker. Ek lê op my rug. Ek was geskok to...




Titel: Jag Vir Die Nuwe Geborene - Dors - Gedeelte 5

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Apr 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek maak my oë toe vir ‘n sekond en hoor die deur kraak oop.

“Leah?”...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar