Kortverhale: geld

Titel: Erik se Delusies [Narsistiese liefde]

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Erik stop voor die donker venster van die restaurant en maak eers seker dat sy...




Titel: Kelders van die diep blou see - Rif-se-Graf

KortverhaleNaomi Smit Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Kelders van die see (2015-07-08 tot 2015-07-21)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


“Daar sal altyd ‘n onnoselle vent wees wat soos ‘n malding agter gerugte aan hardloop”...




Titel: SEENIMF VAN DE KELDERS

KortverhaleFfeerg xuoreL Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Kelders van die see (2015-07-08 tot 2015-07-21)

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Martin trek sy oë op skrefies. Sy gedagtegang slinger in sirkels van planne maak. Vandag...




Titel: Louise van Laingsburg Deel 2

KortverhaleAndre S.kamer Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


'n Kort Voorwoord.

In deel een van Louise (voorheen hier gepubliseer) ontmoet ons Louise en...




Titel: PERSOONLIK AAN MY VRIEND

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Liewe vriend, dit is nie witbroodjie om met jou te begin as 'liewe' nie, want...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar