Kortverhale: geluk

Titel: Moonchild en die taxi

Weergawe: | Datum gepubliseer: 29 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Onder die dak op die hoek van i grootpad staan sy en staar na die...




Titel: Moonchild en die eks

Weergawe: | Datum gepubliseer: 29 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Moonchild en die ekse

Snags wanneer dit stiller raak en sy haar laaste tafel koffie...




Titel: Koos se draai...

Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Koos se draai. Dis waar alles begin het. En waar alles geëindig het. Ek kan...




Titel: Eendag...

Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Jul 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Eendag... (deur Doring Draad en Armitage Shanks)



Eendag, taamlik onlangs, was daar die storie van...




Titel: Die Prisent

Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vandag was rerig crap. Die ouens het funny ideas gehad. Oggend vroeg tel een my...






Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar