Kortverhale: godsdiens

Titel: Die Houtkruis

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Erna lyk verwese waar sy met haar arms om haar opgetrekte bene op die rotse...




Titel: Sonneblom

Projek: Vry

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Dec 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die sonneblomme staan swaar in die saad.

Dit gaan 'n goeie oesjaar wees, dink die...




Titel: Vrydag aand

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die blinknuwe viswinkel het pas oopgemaak. Dis sewe uur in die aand, en die mense...




Titel: Sneeuman

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


My asem is stadig, ek het byna nie krag om nog ‘n tree te vat...




Titel: Om Kaddisch te sê in die Swart woud

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die woud is klam van die motreën wat sedert gisteraand aan die val is. Die...






Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar