Kortverhale: gruwel

Titel: 'n Mens is net 'n dier

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die weer is snaaks. Bedompig. Gelukkig waai daar ’n effense windjie. Nie genoeg om die...




Titel: Ek (deel 5)

KortverhaleTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


alleenheid versterk in ’n solo-vlug van ses gesigte. die sesde is die eerste en die...




Titel: Klik Bek

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Susan het belowe
Dit was nie sy nie
Boetie is dood
Sy was nie by...




Titel: Die onverklaarbare moord...

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dit was 'n egte koue winter oggend, die mis het oor die hele dorp gehang,...




Titel: Ek (deel 4)

KortverhaleTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Teensinnigheid word vermag met die draai van ’n arm en die sny van die vlees...






Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar