Kortverhale: gruwel

Titel: Breinskade

KortverhaleTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Asseblief ek wil dit nie sien nie. Ek wil nie die woorde hoor wat my...




Titel: 'n Ope brief

Projek: LETSELS

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Geagte _______


Ek wil jou vertel van iets uit my kleintyd…


Wagters het kom sê...




Titel: HEMELVUUR: Trolle

Kortverhaleshadowghost Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 05 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Duisende jare gelede, voor Mens en Sauriër op die aarde geloop het, was die Kabouters...




Titel: WOES SKRYF WOES: Die Bord Met Duurlike Gevolge(20)

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


XXXXX

Die twee geliefdes lê die heel aand in mekaar se arms en word ook...




Titel: Die Verpleegster met die Dooie Oe

KortverhaleAndre S.kamer Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Tog wonderlik hoe gevorderd die mediese wetenskap in 2032 is,” dink professor Bardard terwyl hy...






Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar