Titel: Drama van die Skrywersklub
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Apr 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
" Die totaliteit van sy warmte omsoom my; stoom my smagtend na vrouwees en ek...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..