Kortverhale: hartseer

Titel: Die sonsondergang oor die see

Weergawe: | Datum gepubliseer: 13 Jun 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Mense en nogmals mense. Almal maak reg om huistoe te gaan. Die strand begin nou...




Titel: DIE SWART ROOS

Weergawe: | Datum gepubliseer: 05 Jun 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die swart roos
1. Doen karaktersketse oor die volgende persone in “Toorberg” (Etiene van Heerden):...




Titel: Die Prisent

Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vandag was rerig crap. Die ouens het funny ideas gehad. Oggend vroeg tel een my...




Titel: Peet se hartaanval

KortverhaleWillem Woes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 09 May 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


En ek kyk na Peet waar hy skielik slap oor die stuurstang val, bewegingloos, leweloos....




Titel: Een renerige dag

Weergawe: | Datum gepubliseer: 30 Apr 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die dag het grys en reënerig gebreek, in teenstelling met haar gemoed, wat lig en...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar