Titel: Storm van ‘n Nuwe Begin [vonkfiksie]
Projek: NUWE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Papiere ritsel soos donderweer. Dalk is ek net té fynbesnaard terwyl ek wag vir terugvoering...
Titel: LIEFDE IS 'N HENGSE KêREVêN
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Enna sit en krap met ‘n pendoring in haar afgebreekte kiestand. ‘n Turksvypit sit in...
Titel: Erik se Delusies [Narsistiese liefde]
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Erik stop voor die donker venster van die restaurant en maak eers seker dat sy...
Titel: Kollekte en die KWB deur Johan Opperman (Lotsius)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Dit is mos maar so by kerkraadvergaderings - die broeders ouderlinge verskil van mekaar -...
Titel: TWEE PARALLELLOPENDE VERHAALTJIES
Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 06 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
In beweging, of hoe 'n luim sy ronde draai
Die woede
OUPA IS BESIG om...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.