Kortverhale: humor

Titel: klam vuur

KortverhaleDelene de Wet Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 18 May 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Gloeiend warm jou vel teen myne. Die klam van ons liggame traan spore langs my...




Titel: Skeer en Weer

Weergawe: | Datum gepubliseer: 17 May 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


My mede evalinge, het julle al die diepgaande geleentheid gehad om die wonder van die...




Titel: KERNEELS SE VAKANSIE

Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 Apr 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dit is ‘n pragtige dag, die son skyn lekker warm, die windjie waai sagies. Kerneels...




Titel: KERNEELS SE AVONTURE

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Apr 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die oggend in die woud is al die diere opgewonde, daar is ‘n kuier gas...




Titel: Maandag

Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Apr 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis 05:00 ek moet opstaan
wens ek kon eerder nog ‘n bietjie slaap
al is...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar