Titel: Nimmereindigend [Vonkfiksie]
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Die horlosie stap aan. Tik-tak. Ons weet ons het nog net ‘n paar kosbare dae...
Titel: ‘n (Amper Klou en Byt) Afskeid
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Ek hardloop die trappies af agter hom aan. Ek kan nie dat die liefde van...
Titel: Storm van ‘n Nuwe Begin [vonkfiksie]
Projek: NUWE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Papiere ritsel soos donderweer. Dalk is ek net té fynbesnaard terwyl ek wag vir terugvoering...
Titel: Die Eerste Brief (Filio/Metta)
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
31 Desember 1998
My liefste Ludwig,
Ons Stander huis was heerlik vol met die Kersfees...
Titel: AFSPRAAK IN 'N PARK
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
[Na aanleiding van Neels Claasen se gelyknamige kortverhaal]
Die Duiters was altyd onder die Hollywood...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)